Categories
Breaking News

Monitor

RSG — Suid-Afrikaners vier ‘n bittersoet vryheidsdag te midde van die Covid 19-grendelstaat en die Covid 19-pandemie inspireer ‘n bekende in die balletwereld om die kunsvorm op ‘n innoverende wyse aan die lewe te hou.
Categories
Breaking News

Monitor

RSG — Stellenbosch Universiteit begin more met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant kan wees in die stryd teen Covid-19 en die Kaapstadse metro en ‘n inwoner twis oor ‘n groot advertensiebord wat hy opgerig het.
Categories
Breaking News

Monitor

RSG — Mielie-diefstal in die Vrystaat het tydens Suid-Afrika se inperking drasties toegeneem; En het ons weermag die vermoë om ‘n sinvolle bydra te lewer?
Categories
Breaking News

Monitor

RSG — Kanadese kenners oor wetenskap-etiek waarsku dat navorsers nie kortpaaie moet vat om ‘n entstof vir Covid-19 te vind nie..
‘n Indiepte bespreking met ‘n politieke ontleder en ‘n ekonoom oor die president se toespraak gisteraand…
En, Leon van Nierop praat later vanoggend oor die jongste Stephen King-reeks, ‘n dokumentêr oor ‘n man wat al vir jare glo onskuldig in die tronk sit, en ‘n romantiese komedie.
Categories
Breaking News

Monitor

RSG — Daar is groot druk op China om sy lewende hawe markte af te skaf en die Suid-Afrikaanse tenoor Etienne van der Nest sing elke aand vir sy bure in Berlyn – waar hulle soos ons ook in ‘n staat van afsondering is.