
‘n Indiepte bespreking met ‘n politieke ontleder en ‘n ekonoom oor die president se toespraak gisteraand…
En, Leon van Nierop praat later vanoggend oor die jongste Stephen King-reeks, ‘n dokumentêr oor ‘n man wat al vir jare glo onskuldig in die tronk sit, en ‘n romantiese komedie.